Skiet Vir Goud!
Share
In ons nuutste Bosklets Episode klets ons saam Pieter Neethling van @VENATICSGEAR oor alles wat met kompetisie-skiet te doen het. Pieter deel wat jy kan verwag wanneer jy ‘n kompetisie bywoon; van toerusting tot handige tips.
Ons klets ook oor die Ultimate Rifle Championships en hoe dit ontstaan het om mense welkom en gemaklik te laat voel in die skiet-omgewing. Dit gaan alles oor pret hê, die sport geniet, en deel wees van die skietgemeenskap, al is jy nie ’n pro nie!
Pieter se setup:
- PRS Skiet: 6mm BR
- Chassis: MDT of Phantom X
- ED Glass Scope
- Carbon Fibre Tripod
- Rangefinder
Pieter hou daarvan om met so min as moontlik te skiet.
Hulle sê: “Fear the man with one gun.”
Pieter sê: “Fear the man with one bag!” 😂
Pieter se Wenke:
- Wees ‘n spons: Vra vrae, kyk wat doen die ander ouens en neem so veel in as wat jy kan.
- Dry Fire: Plak kolletjies op die muur en oefen by die huis. Tel jou geweer op en stel vir jou self uitdagings op.
- Onthou om jou asemhaling te oefen - dit maak ‘n groot verskil.
- Invest in ‘n goeie glas scope - www.akraoptics.com kan jou altyd uit help daarmee 😉
URC Kontakbesonderhede:
Ultimateriflechampionship@gmail.com
+27 64 094 0798
Het jy vrae? Het jy ‘n opinie? SUBSCRIBE, LIKE, SHARE en KLETS saam ons!
Kontak ons gerus: info@akraoptics.com